Event ID: 4df6f903

REÜNIE
DramaAfrikaansCultural
Kom lag, huil en geniet die aand saam met ons. Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reunie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en 'n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer in die skep van eenmanstukke: Dana met die pen en Frank op die verhoog. Met Reunie is die sterk regisseurshand van De Klerk Oelofse bygevoeg. Verwag dieselfde fyn spot, deernis en 'n tikkie nostalgie.
Book Tickets
Please select a venue to view available dates and times
Share with friends
About this event
- Box office event
Performers
Frank Opperman