Event ID: fc25d139

PAPELELLEKOORS
MusicComedyDrama
all ages
Kry jy die blouaapstuipe as mense verkeerd spel? Blok jy al die goedige siele wat saans vir jou ?n prentjie van ?n bossie blomme stuur, met ?n gebedjie en ?lekker slaap? in groot letters? Skree jy bo-oor die radio as iemand voor jou ry asof hulle n¿rens hoef te wees nie, of sommer by die venster uit wanneer ?n taxi voor jou indruk om regs te draai? Dit is papelellakoors! Maar die dinge wat jou irriteer van ander is dalk niks teen al die dinge van jou wat ander irriteer nie. ?n Bose kringloop. Dalk moet jy jouself (en ander) net nie so ernstig opneem nie. Is lag, trane en musiek miskien die beste medisyne vir papelellakoors? Elzab¿ Zietsman het, baie te¿sinnig, lank in die spie¿l gekyk op soek na ?n openbaring. Sy soek nog steeds.
Book Tickets
Please select a venue to view available dates and times
Share with friends
About this event
- Box office event
- Age restriction: all ages
Performers
ELZABE ZIETSMAN
JODY JASON PETERSEN