Event ID: 89ba85d4

Johannes van Patmos
all ages
Kom stap saam terug in tyd? na die eensame eiland van Patmos, waar die geliefde dissipel, Johannes, in ballingskap sit. Hier, afgesonder van die w¿reld, dra hy die gewig van herinneringe, verliese en visioene wat die geskiedenis van die Kerk vir altyd sou verander.
In hierdie kragtige monoloog kry jy ?n blik in die hart en gedagtes van die apostel van liefde ? sy pyn, sy hoop en sy hemelse openbaring van Christus. Dit is ?n verhaal van geloof, volharding en die lig wat selfs in die donkerste tye bly skyn.
?n Onvergeetlike ervaring wag op jou ? kom luister, kom beleef, kom word aangeraak.
Book Tickets
Please select a venue to view available dates and times
Share with friends
About this event
- Box office event
- Age restriction: all ages