Event ID: 2f2b811b
HERMANUS PASSIESPEL

HERMANUS PASSIESPEL

DramaOutdoorGospel
Die buitelug hoogtepunt van die jaar! Hermanus Passiespel is ?n groot buitelug dramavoorstelling oor die lewe van Jesus, aangebied in die Ou Hawe van Hermanus. Weens onvoorsiene omstandighede is kaartjieverkope TYDELIK gehalt. Hou asseblief ons Facebook-blad dop vir wanneer dit weer open: https://www.facebook.com/hermanuspassiespel?rdid=zQCnPLUzTh24Bbtk&share_url=https://www.facebook.com/share/1DGc9SWXFE/. Datum en tyd: 3 April 2026, 16:00?19:30. Kontak 0722545955 vir pensioenaris- en kinderkaartjies teen R100. Bring warm klere, piekniekmandjie, stoel of kombers.

Book Tickets

Please select a venue to view available dates and times

Share with friends

About this event

  • Box office event

Performers

Piet Smit Sanger