
Hemelruim
HEMELRUIM - MUSIEK ONDER DIE STERRE Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van musiek, samesyn en 'n unieke Klein Karoo-atmosfeer by Hemelruim op Saterdag 10 Oktober 2026.
Wanneer die son oor die Klein Karoo sak, begin die Woestyn-disko. Geniet 'n aand onder die sterre met musiek deur Spoegwolf, Tasche en Oudtshoorn se eie Noemwoord.
Van bekende gunstelinge tot nuwe musiek, Hemelruim is 'n nuwe musiekervaring in die hartjie van die Klein Karoo.
- Saterdag 10 Oktober 2026
- Oudtshoorn Sportgronde (REC)
- Hekke oop 17:00, musiek vanaf 18:00
Op die verhoog: Spoegwolf - Tasche - Noemwoord
Kry jou kaartjies en wees deel van die musiekervaring onder die Klein Karoo-sterre.
Hemelruim - musiek onder die sterre. Woestyn-disko.
Book Tickets
Please select a venue to view available dates and times
Share with friends
About this event
- Box office event
- Age restriction: pg 13