Event ID: 0468e793
Hartklop op Die Bult

Hartklop op Die Bult

MusicFamilyAfrikaans
Hartklop op Die Bult beloof een van die lekkerste kuierfeeste van 2026 te wees! Kom geniet ?n onvergeetlike dag saam met familie, oud-Helpies en vriende by Helpmekaar Kollege in Braamfontein op 12 September 2026 (12:00?20:00). Geniet top Afrikaanse kunstenaars, heerlike kosstalletjies en ?n kontantkroeg, terwyl die Bokke vs All Blacks regsstreeks op die groot skerm uitgesaai word. Kaartjieverkope open 29 Mei om 08:00. Kinders onder 10 jaar toegang gratis. Beperkte kapasiteit (ongeveer 5 000); koop jou kaartjies vroeg om teleurstelling te voorkom.

Book Tickets

Please select a venue to view available dates and times

Share with friends

About this event

  • Box office event

Performers

Verskeie Kunstenaars