Event ID: 553a25bc

18 Oktober 2025: Kiekies en Klanke (Afr)
all ages
In die Melkweg het ons newels en ster klusters in helder kleure en interessante vorms gesien, sommige wat ons aan bekende beelde herinner. Beweeg nog verder weg en ons beleef mooier gesigte en vreemder geluide. Kom saam op die avontuur van die sintuie en ervaar die kleurvolle heelal soos jy nog nooit voorheen gesien? of gehoor het nie.
Book Tickets
Please select a venue to view available dates and times
Share with friends
About this event
- Box office event
- Age restriction: all ages