Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Groet Die Grotman 2 - Johannesburg And …

Groet Die Grotman 2

Event Information

Event Type: On Stage, Comedy

Dit is 20 jaar later. Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud ... of is hulle? Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds beheervrate / buffels / trolle / varke? Is alle vrouens steeds gaarders? Meneer en mevrou, kom herken jouself in GROET DIE GROTMAN 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid he om manlief in die ribbes te pomp. Hierdie produksie is die ideale tonikum vir enige huwelik, met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse GROTMAN!


  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS